Die Ouwêreldse aasvoëls of Sperweragtiges (Accipitridae) word gevind in Afrika, Asië en Europa en behoort aan die familie Accipitridae, wat ook insluit arende, woue, jakkalsvoëls en hawikke. Ouwêrelse aasvoëls vind karkasse uitsluitlik deur goeie sig.

Taksonomie Die familie word in die volgende subfamilies onderverdeel:

Accipitrinae Aquilinae Buteoninae Circaetinae Elaninae Gypaetinae Gypinae Harpaginae Harpiinae

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Kategorie:Roofvoëls