Accipitriformes (, uit Latyn accipiter "valk" + -iformes "agtig") is 'n orde van voëls. Die orde omvat 4 families met in totaal van 260 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).

Taksonomie Familie Accipitridae (Ouwêreldse aasvoëls of Sperweragtiges) Familie Cathartidae (Nuwewêreldse aasvoëls en Kondors) Familie Pandionidae (Visvalke) Familie Sagittariidae (Sekretarisvoëls)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Roofvoëls