Die Bruinalbatrosse (Phoebetria) is 'n genus van voëls wat hoort tot die familie Diomedeidae. Die voëls is klein met 'n roetbruin verekleed, wit oogkringe en 'n lang wigvormige stert. Die vlerke is buitengewoon lank en smal.
Spesies duimnael|links|Kop van 'n Swartkopalbatros.
Spesies wat hoort tot die genus is: Bruinalbatros - (Phoebetria fusca) Swartkopalbatros - (Phoebetria palpebrata)
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Albatrosse