Die Seeduifstormvoël (Daption capense) is 'n stormvoël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 35 – 40 cm groot en weeg 350 - 550 g met 'n vlerkspan van 80 - 92 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Pintado petrel.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Stormvoëls