Shinji Kagawa (gebore 17 Maart 1989 in Kobe, Japan) is 'n Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japannese nasionale sokkerspan uitgedraf.

Loopbaan Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte 2006/10 Cerezo Osaka J. League Afdeling 1 125 55 2010/12 BV Borussia Dortmund Bundesliga 49 21 2012/ Manchester United Premier League 19 5

Internasionale loopbaan JaarWedstrydeDoelpunte20086120094120107120111162012932013Totaal3712

Verwysings

Eksterne skakels

Japan National Football Team Database

Kategorie:Japannese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense