Candies was sedert 1973 'n Japannese musiekgroep. In 1977, ondanks hul groot gewildheid, het hulle skielik aangekondig hulle ontbind.

Hul laaste konsert was groot nuus in Japan.

Diskografie

Diskografie

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Japannese musici Kategorie:Japannese musiekgroepe