Jan Perold was 'n Suid-Afrikaanse regisseur en draaiboekskrywer.

Filmografie As draaiboekskrywer: Kruger Miljoene,1967 (storie) Piet my Niggie, 1964 Die Ruiter in die nag, 1963 As Ons Twee Eers Getroud is!, 1962 En die Vonke Spat, 1961 (storie) Matieland!, 1955 (storie)

As regisseur: Piet my Niggie, 1964 Die Ruiter in die nag, 1963 As Ons Twee Eers Getroud is!, 1962 Daar Doer in die Stad (as assistent-regisseur)

As Kinematograaf: Vyftig-vyftig, 1952

Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs