Caracas 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land 20px Venezuela Deelstaat 20px Distrito Capital Munisipaliteit Libertador Koördinate  Gestig op 25 Julie 1567 Oppervlakte:    - Totaal 1 930 vk km  Hoogte bo seevlak 900 m Bevolking:    - Totaal (2011) 7 412 811  - Bevolkingsdigtheid 384/vk km Tydsone UTC -4:30 Burgemeester Antonio Ledezma Amptelike Webwerf gdc.gob.ve

Caracas is die hoofstad en grootste stad van Venezuela. Dit is geleë in die noorde van die land, net suid van die kus van die Karibiese See. In 2011 het die stad 'n bevolking van 7 412 811 gehad. Die stad het vyf muncipios: Libertador, Chacao, Baruta, Sucre en El Hatillo.

Die stad is op 25 Julie 1567 deur Spaanse conquistadores onder Diego de Losada as Santiago de León de Caracas gestig.

Twee van Suid-Amerika se belangrikste persone is hier gebore, Francisco de Miranda (1750) en "El Libertador" Simón Bolívar (1783).

'n Aardbewing het die stad op 26 Maart 1812 verwoes.

Kategorie:Nedersettings in Venezuela Kategorie:Hoofstede in Suid-Amerika