duimnael|Die ligging van Andorra in Europa.
Andorra bestaan uit sewe gemeenskappe bekend as gemeentes (parròquies, enkelvoud – parròquia). Tot relatief onlangs was daar slegs ses gemeentes; die sewende, Escaldes-Engordany, is in 1978 gestig.
Sommige gemeentes het verdere gebiedsindelings. Ordino, La Massana en Sant Julià de Lòria is onderverdeel in quarts (kwartiere), terwyl Canillo onderverdeel is in 10 veïnats (buurte). Dit stem meestal ooreen met dorpies, wat in al die gemeentes gevind kan word.
Elke gemeente het sy eie verkose burgemeester wat ook die nominale hoof is in die plaaslike regering, bekend as 'n comú in Katalaans.
No.* Gemeentes Area km²Bevolking 1990 2000 2007 1 50px Canillo 121 1 290 2 706 5 422 2 50px Encamp 74 7 119 10 595 14 029 3 50px Ordino 89 1 289 2 283 3 685 4 30px La MassanaParroquia de la Massana, Comú de la Massana . 65 3 868 6 276 9 357 5 40pxAndorra la Vella* 12 19 022 21 189 24 574 6 50px Sant Julià de Lòria 60 6 012 7 623 9 595 7 50px Escaldes-Engordany 47 12 235 15 299 16 475 50px Andorra 468 50 835 65 971 83 137 * Hoofstad van Andorra 350px|duimnael|Kaart van die gemeentes van Andorra
Verwysings
Sien ook :en:ISO 3166-2:AD
Kategorie:Geografie van Andorra