Die term Hamilton kan na een die volgende verwys:
Geografie: Hamilton, Bermuda, die hoofstad van Bermuda. Hamilton, Nieu-Seeland, ’n stad in Nieu-Seeland. Hamilton, Ontario, ’n stad in Ontario, Kanada. Hamilton, Suid-Lanarkshire, ’n stad in Skotland.
Persone: Alexander Hamilton, ’n Amerikaanse staatsman. James Stevenson-Hamilton, Iers-gebore Suid-Afrikaanse wild- en natuurbewaarder en soldaat. Lewis Hamilton, Britse sewemalige Formule Een-wêreldrenkampioen.
Sien ook: Hamilton Rugbyklub, die oudste rugbyklub in Suid-Afrika.