Clarence Clyde Seedorf (gebore op 1 April 1976 in Paramaribo, Suriname) is 'n voormalige Nederlandse sokkerspeler en afrigter. Hy het vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf.

Loopbaan Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte 1992/95 AFC Ajax Eredivisie 1995/96 Sampdoria Serie A 1996/00 Real Madrid Primera División 2000/02 Internazionale Serie A 2002/12 AC Milan Serie A 2012/14 Botafogo Campeonato Brasileiro de Futebol

Verwysings

Kategorie:Nederlandse sokkerspelers Kategorie:Sokkerafrigters Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense