Vasileios "Vasilis" Torosidis (Grieks: Βασίλης Τοροσίδης; gebore 10 Junie 1985 in Xanthi, Griekeland) is 'n Griekse voormalige sokkerspeler. Hy het vir die Griekse nasionale sokkerspan uitgedraf.
Loopbaan Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte 2002/07 Skoda Xanthi Super Liga Griekeland 2007/13 Olympiacos FC Super Liga Griekeland 2013/ AS Roma Serie A
Verwysings
Kategorie:Griekse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense