Sophie Anna Everhard (gebore 28 Augustus 1993 in Ventura County, Kalifornië) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy het bekend geword vir haar rol as Dylan Marvil in The Clique. Everhard speel ook in verskeie rolprente en het 'n gasrol in Zoey 101 vertolk.
Filmografie 2001: Zoey 101 2008: The Clique 2009: The Tyra Banks Show 2010: Lincoln Heigths
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1993