Pierre Vee is 'n Suid-Afrikaanse sanger wat ligte Afrikaanse en Engelse liedjies sing. Hy word as Suid-Afrika se eie "Michael Bublé" beskryf. Sy eerste Afrikaanse musiekalbum, "Alles wat lieflik is" is in 2013 vrygestel.
Diskografie A jazz night out with Pierre Vee, 2000 Brettian Brokkel en Bam-Bam (stories vir kinders 3-8 jaar), 2011 Maranatha Alles wat lieflik is, 2013
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels Pierre Vee se tuisblad Pierre Vee se Facebook-bladsy
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1975