Die Kaapse kwarteltjie (Turnix hottentottus) is 'n endemiese, standvoël wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom. Die voëltjie is 14–15 cm lank en weeg 40-60 gram en staan in Engels as Hottentottus Buttonquail bekend.

Die voëltjie leef in fynbos en strandveld op plekke wat oorheers word deur Restio-riete.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Korhane en wildepoue