Jano Vermaak (gebore op Graaff-Reinet op 1 Januarie 1990) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat as skrumskakel (no. 9) vir die in die Curriebeker en die in Superrugby gespeel het.
Vermaak het ook voorheen vir die , , en die Goue Leeus uitgedraf.
Hy het sy eerste toets vir die Springbokke teen Italië op 8 Junie 2013 op Kings Park-stadion in Durban gespeel, maar moes die veld 20 minute voor die einde verlaat met 'n beseerde dyspier.
Eksterne skakels SA rugby profiel Bulls profiel itsrugby.co.uk profiel
Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Afrikaners