Jacques Potgieter (gebore in Port Elizabeth op 24 April 1986) is 'n rugbyspeler wat op agsteman speel vir die Fukuoka Sanix Blues in die Japannese Topliga en vir die Waratahs in Superrugby.

Hy word 'n Springbok op 23 Junie 2012 teen Engeland.

Eksterne skakels www.itsrugby profiel Bulls profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Afrikaners