Callie Visagie (gebore in Paarl op 9 Julie 1988) is 'n rugbyspeler wat haker vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby speel.

Visagie het voorheen vir die Westelike Provinsie en Goue Leeus gespeel en was kaptein van die Maties in die Varsitybeker.

Eksterne skakels SA rugby profiel itsrugby.co.uk profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners