Die Umtamvuna-natuurreservaat is 3 257 hektaar groot en geleë aan die KwaZulu-Natal-kant van die Mtamvunarivier oorkant die voormalige Transkei. Die naaste dorp is Port Edward, 8 km noordoos van die reservaat. Die Mtamvunarivier vorm die suidelike grens van die reservaat, met 'n rivieroewer van ongeveer 28 km.

Die reservaat word deur Ezemvelo KZN-Natuurlewe bestuur. Die seldsame plant Watsonia mtamvunae kom in die reservaat voor.

Wildlewe

Bron

Kategorie:Natuurreservate in KwaZulu-Natal