Die vlag van die Falkland-eilande, ’n Britse oorsese gebied is op 25 Januarie 1999 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.

Ander vlae

Gebruik Sedert die goedkeuring van die vlag is dit aaneen gebruik buiten vir die tyd van die besetting (2 April – 14 Junie 1982) gedurende die Falklandoorlog. Die 30ste herdenking van die eilande se bevryding ná die oorlog is gevier deurdat die vlag op verskeie regeringsgeboue in Londen vertoon is, insluitend Downingstraat 10 en die Ministerie van Buitelandse sake in Whitehall.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Falkland-eilande by Flags of the World.

Kategorie:Falkland-eilande Falkland-eilande