Die Mkhuze-wildreservaat (Zoeloe: uMkhuze) is 'n 40 000 hektaar (360 vierkante kilometer) wildreservaat geleë in die noordooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is op 15 Februarie 1912 as 'n beskermde gebied geproklameer.
Soogdiere en andere Die reservaat beskik oor 'n verskeidenheid vrylopende wildsoorte: Savanne-olifant Kaapse buffel hiëna jagluiperd kameelperd koedoe leeu luiperd nylkrokodil (reptiel) sebra seekoei steenbok swart- en witrenoster swartwildebees wildehond
Galery
Die reservaat het 'n verskeidenheid natuurlike habitatte wat acacia-savanne, gemengde bosveld, sandbos, rivierwoud, riviere en panne, grasveld, kranse en kliprante insluit.
Akkommodasie Mantuma-hoofkamp Nhlonhlela-boskamp Umkhumbe-tentboskamp
Eksterne skakel Ezemvelo KZN Wildlife
Bronne
Kategorie:Natuurreservate in KwaZulu-Natal