Bisantynse tyd is ’n ou manier om die tyd aan te dui wat feitlik nêrens meer gebruik word nie. Weens seisoenale verskille in die lengte van dae, wissel die tyd deur die hele jaar.
Van die min plekke wat nog Bisantynse tyd gebruik, is die Oosters-Ortodokse kloosters op Berg Athos in Griekeland en die Mar Saba-klooster in die Wesoewer.
Verwysings
Eksterne skakels Bisantynse tyd by Diatheke.org
Kategorie:Berg Athos Kategorie:Bisantynse Ryk Kategorie:Tydskale