Richard van Heerden Daneel (gebore 7 September 1922) was 'n Suid-Afrikaanse akteur en regisseur. Hy is tragies op 'n filmstel oorlede 16 Junie 1975, toe 'n ligte vliegtuig hom getref het.ESAT, besoek op 22 Junie 2013

Filmografie As akteur en of Regisseur 1949 - Twelfth Night, Shakespeare Circle, Bloemfontein. 1950 - Oedipus Rex, (hoofrol) Universiteit Bloemfontein. 1950 - Antony en Cleopatra, Shakespeare Circle, Bloemfontein. 1953 - Scherz, Satire, Ironieund Tiefers Bedeuting, Sorbonne Parys in Duits. 1954 - Mimiekprogram, J.L Barrault, Parys. 1957 - Much Ado About Nothing, Shakespeare, Universiteit Kaapstad. 1957 - The Chairs, Ionesco, Wits Universiteit. 1958 - Mimiekprogram, Pretoria & Johannesburg. 1959 - Mag ek saam speel, M. Achard, N.T.O. 1959 - The Chairs, Ionesco en Mimiekprogram in Pretoria & Johannesburg. 1959 - Edemee, A.P Breal, Teatergroep, Bloemfontein. 1960 - Comoedia i.) Commodis Dell' Arts ii.) Nohgaku stuk in JHB & PTA iii.) Mimiek 1960 - Comoedie ook in Kaapstad. 1960 - Kwart voor Dagbreek, Dolf van Niekerk, N.T.O. JHB & PTA. 1960 - Die Verbond, Historiese Vertoning, Bloemfontein vir die Fees, Ballet, dans & spraak. 1960 - No Good Friday, Athol Fugard. 1960 - Die Bo kamer, H Grove, Volks Teater, PTA. 1960 - The New Tenant, Ionesco, Benoni East Rand Theatre. 1960 - The Drum, Nohstuk, Benoni East Rand Theatre. 1960 - Red Silk Umbrella, J.A Brown, JHB. 1960 The Puppet Prince, Children's Theatre, JHB. 1961 - Seraphino, Children's Theatre, JHB. 1961 - King of Diamonds, Musiekblyspel vir N.T.O Choreografie. 1961 - A Touch of the Poet, N.T.O, Verhoogsbestuur. 1961 - Die Bruidskool, Moliere, PTA, JHB, Kaapstad toer Suid Afrika. 1963 - The Affair, C.P Snow, Truk, JHB & PTA. 1963 - Historiese voorstelling in die Empire Teater, JHB vir die opening van die Katolieke Katedraal. 1963 - Romeo en Jeanette, Anovilh, Truk, JHB & PTA. 1963 - king Lear, Wits Universiteit 1964 - Susannah's Secret, Wolf-Ferrari, Truk Opera. 1964 - Amahl, Monotti, Truk Opera. 1964 - Hamlet, Truk, ( Doen mimiek dele) 1964 - Faust, Truk Opera. ( Asst. Regisseur) 1964 - Drama Skooltoe, Truk 1964 - Rendez-vous in Senlis, Anovilh, Klerksdorp. 1965 - Opera Skool toer, Truk. 1965 - Coppelia, rol vanDr Coppelius, Truk Ballet. 1965 - Dido en Aeneas, Purcell, Wits Opera Dept. Hatsuyuki, Bell. 1966 - Sikalo, JHB. 1966 - Love, Life and Laughter, Opvoering vir S.U.K.O.V.S. 1966 - Die Fledermaus, Truk Opera ( Rol van Frosch) 1966 - Twelfth Night, Wits Universiteit. 1967 - Kiss me Kate, J.O.D.S JHB. 1967 - Love and War, Poesie program, Wits Universiteit. 1968 - Die Drie Engeltjies, A. Husson, S.U.K.O.V.S 1968 - Picnic in Town S.U.K.O.V.S 1972 - La Boheme Stopers van die laeveld 1962 Jy's lieflik vanaand, 1962 as Karel Seven against the sun,1964 as Italiaanse kaptein Pressure burst, 1971 Die rebel, 1976 as prof. Verdruten

As regisseur En speler 1962 - Stropers van die Laeveld - D. Millan. 1962 - Jy's Lieflik Vanaand. speel Karel 1962 - Drie Dokumentere prente in Japan oor Zenen Nohgaku. 1964 - Seven against the sun - speel Italiaanse Kaptein. - D. Millan & Killarney Films 1967 - Escape route- Cape Town ( Speler) Killarney Films. 1968 - Oupa For Sale ( Reggisseur) Protea/ Panorama Films. 1968 - Once Upon a Friday (Reggisseur) Panorama Films. 1969 - Vrolike Vrydag die 13de.

Stadiig oor die Klippe 1969

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 1975