Vrolike Vrydag die 13de is 'n Afrikaanse rolprent wat op 3 Maart 1969 uitgereik is. Dit is ook bekend as "Once Upon a Friday". Richard Daneel was die regisseur.

Genre Die rolprent is ’n komedie. Dit het 'n OL-ouderdomsperk (ouerleiding).

Hoofrolspelers Bill Brewer Esmé Euvrard Patrick Mynhardt Reinet Maasdorp James White Arthur Swemmer Jan Brujins Sann de Lange Tilana Hanekom as De Wet se sekretaresse (Tilly van der Hoven)

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente