duimnael|Verskeie bekers en ander trofeë

'n Troosprys (ook knolvoerVerklarende Afrikaanse Woordeboek (Van Schaik). 1956- en 1992-uitgawe.) is 'n bemoedigende, simboliese prys wat oorhandig word aan deelnemers van 'n wedstryd wat nie gewen het nie. 'n Poedelprys is gewoonlik 'n waardelose of grappige troosprys toegeken aan die persoon wat laaste gekom het.

Verwysing

Kategorie:Toekennings