John Hemmingham is 'n Engelse sokkeradministrateur en is tans die kommersiële bestuurder van Sheffield Wednesday Ladies. Hy was vantevore die uitvoerende hoof van Mansfield Town FC. Hy is ook bekend as die leier en die trompetspeler van die orkes, "Pukka Pies England Band", die amptelike ondersteuners-orkes van die Engelse nasionale sokkerspan.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Sokker in Engeland Kategorie:Lewende mense