Buffelspruit-natuurreservaat langs die dorp Aliwal-Noord, is 'n klein natuurreservaat in die verre-noorde van die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

Die grasvlakte van die reservaat beslaan 'n area van 6,22 km2 langs die Kraairivier, aangrensend aan die dorp Aliwal-Noord. Dit word besit en bestuur deur die Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit en is die hele jaar oop.

Direk teenaan die reservaat se grensdraad is ook 'n kleingeweerskietbaan geleë, wat hoofsaaklik deur die plaaslike polisietak gebruik word vir skietopleiding. Vir besoekers aan die baan is die idee natuurlik om na 'n papierteiken te skiet en nie enige van die vrylopende wildsbokke te probeer raakskiet nie.

Die toegangshek is by .

Dierelewe Die volgende wildsoorte kom vryelik in die reservaat voor:

Verwysings

Kategorie:Natuurreservate in die Oos-Kaap