Mariëtte Sonjaleen Bosch (oorlede 31 Maart 2001, later ook bekend as Mariëtte WolmaransMeyer, Lukas. "SA vrou veg in skadu van Botswana-galg ." Rapport. 9 Desember 2000. Besoek op 26 Maart 2013.) was 'n Suid-Afrikaanse vrou wat op 31 Maart 2001 op 50-jarige ouderdom deur die regering van Botswana tereggestel is.Penketh, Anne. "America and the world's executioners join efforts to block UN moves to end death penalty." The Independent. 15 November 2007. Besoek op 26 Maart 2013. Sy is gehang vir die moord op Maria Magdalene "Ria" WolmaransBird, Maryann. "Until Death Us Do Part ." TIME. 12 Februarie 2001. Besoek op 26 Maart 2013. "Barring a presidential decree of clemency, Bosch—who still maintains she is innocent—would be the first white woman to be executed in Botswana's history.""Bosch loses appeal ." Nuus24. 30 Januarie 2001. Besoek op 26 Maart 2013. in Junie 1996, ook 'n Suid-Afrikaanse vrou. Bosch was die eerste wit vrou wat in Botswana tereggestel is."Love-triangle murderer hanged." BBC. 2 April 2001. Besoek op 26 Maart 2013. Sy was die vierde vrou wat sedert Botswana se onafhanklikheid daar gehang is. As gevolg hiervan is die moord wyd binne en buite Botswana in die media gerapporteer."Bosch film row." BBC. 2 Mei 2001. Besoek op 27 Maart 2013. Daar is na die voorval verwys as Botswana se "White Mischief" (blanke onheil), 'n sinspeling op die 1987-rolprent oor 'n moordsaak waarby wit mense in Kenia betrokke was.

Verwysings

Eksterne skakels "In the Court of Appeal of Botswana Held at Lobatse Court of Appeal Criminal Appel No. 37 of 1999 High Court Criminal Trial No. 34 of 1997 In the matter between MARRIETTE SONJALEEN BOSCH APPELLANT and The State Respondent" (Archive) - Appeals Court Ruling

Kategorie:Suid-Afrikaanse moordenaars Kategorie:Suid-Afrikaanse tereggestelde mense Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Sterftes in 2001