Moenie verwar word met Jiangsu nie.
duimnael|links|Die woord "Jiangxi" in Chinese karakters Jiangxi (Chinees: 江西, Pinyin: Jiāngxī, ) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2013 het dit 'n bevolking van sowat 45 miljoen gehad.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van die Jiangxi Provinsiale Regering
Kategorie:Provinsies van die Volksrepubliek China