duimnael|links|Die woord "Zhejiang" in Chinese karakters Zhejiang (Chinees: 浙江, Pinyin: Zhèjiāng) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2018 het die provinsie 'n bevolking van sowat 57 miljoen gehad. Dit beslaan 'n oppervlakte van 101 800 km².
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van die Zhejiang Provinsiale Regering
Kategorie:Provinsies van die Volksrepubliek China