Heilongjiang (Chinees: 黑龙江, Pinyin: Hēilóngjiāng, ) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2010 het die provinsie 'n bevolking van 38 312 224 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Harbin.

duimnael|links|Die woord "Heilongjiang" in Chinese karakters Heilongjiang vorm die noordoostelike deel van Mantsjoerye, die Chinese noordooste, en grens aan Jilin in die suide, Binne-Mongolië in die weste asook Rusland in die noorde en ooste.

Han-Chinese vorm met 95% die grootste etniese groep, gevolg deur Mantsjoes met 3% en Koreane met 1%.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf van die Heilongjiang Provinsiale Regering

Kategorie:Provinsies van die Volksrepubliek China