Moenie verwar word met Henan nie.
duimnael|links|Die woord "Hunan" in Chinese karakters Hunan (Chinees: 湖南, Pinyin: Húnán, ) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2014 het die provinsie 'n bevolking van sowat 67 miljoen gehad.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van die Hunan Provinsiale Regering
Kategorie:Provinsies van die Volksrepubliek China