Die Vrystaatse dwergmuis of Oranje muis (Mus orangiae) is 'n knaagdier in die familie Muridae. Dit kom voor in Lesotho en Suid-Afrika. Die dier se natuurlike habitat is subtropiese of tropiese hoë-hoogte grasveld, bewerkbare grond en woude.

Sien ook Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes

Verwysings Monadjem, A. & Coetzee, N. 2004. Mus orangiae. 2006 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Afgelaai op 19 Julie 2007.

Kategorie:Knaagdiere