Springbokradio (Engels: "Springbok Radio" (2 woorde)) was die eerste handelsradiostasie van die SAUK. Dit het van 1 Mei 1950 tot 31 Desember 1985 bestaan, waarna dit gesluit is omdat dit as gevolg van die koms van televisie nie meer as winsgewend beskou is nie. Dit het programme in Afrikaans sowel as Engels uitgesaai.

Omroepers Enkele bekende omroepers: Bob Courtney Jan Cronjé Eric Egan Esmé Euvrard David Gresham Dana Niehaus Chris Saunders Percy Sieff Leon van Nierop

Verwysings

Kategorie:Afrikaanse radiostasies Kategorie:Suid-Afrikaanse radiostasies