SAP is die naam van 'n Duitse sagteware-reus. Hulle produkte sluit sagteware vir ERP (Engels: Enterprise resource planning) in. Die naam kom van die akroniem vir Systeme, Anwendungen, Produkte in der Datenverarbeitung wat beteken "Sagteware - Toepassings - Programme".

Die maatskappy se hoofproduk is SAP R/3 (die nuwe naam is mySAP).

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf www.sap.info/en/ SAP Blog SAP Business, Help

Kategorie:Duitse maatskappye Kategorie:Sagtewareontwikkeling