Pous Pius XI die 259ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1922 tot 1939 het 31 ensiklieke geskrywe waarvan slegs 30 gepubliseer is. duimnael|Pius XI

Naam Onderwerp Datum Ubi Arcano Vrede en die christelike samelewing 23 Desember 1922 Rerum omnium perturbationem Sint Franciscus van Sales 26 Januarie 1923 Studiorum Ducem Thomas van Aquino 29 Junie 1923 Ecclesiam Dei Sint Josafat Kuncewycz 12 November 1923 Maximam Gravissimamque Die Franse episkopaat 18 Januarie 1924 Quas Primas Die Fees van Christus Koning 11 Desember 1925 Rerum ecclesiae Katolieke sending 28 Februarie 1926 Rite Expiatis Franciscus van Assisi 13 April 1926 Iniquis Afflictisque Die vervolging in Meksiko 18 November 1926 Mortalium Animos Religieuse eenheid 6 Januarie 1928 Miserentissimus Redemptor Terugkeer na die Heilig Hart 8 Mei 1928 Rerum Orientalium Bevordering van oosterse studies 8 September 1928 Mens Nostra Bevordering van geestelike oefening 20 Desember 1929 Quinquagesimo ante Pius se 50-jarige priesterskap 23 Desember 1929 Divini Illius Magistri Katoliek onderwys 31 Desember 1929 Ad Salutem Sint Augustinus 30 April 1930 Casti Connubii Die christelike huwelik 31 Desember 1930 Quadragesimo Anno Die sosiale leer van die Kerk 15 Mei 1931 Non abbiamo bisogno Die Katolieke Aksie in Italië 29 Junie 1931 Nova impendet Die ekonomiese krisis 2 Oktober 1931 Lux Veritatis Die konsilie van Efese 25 Desember 1931 Caritate Christi Compulsi Die Heilig Hart 3 Mei 1932 Acerba animi Die vervolging in Meksiko 29 September 1932 Dilectissima Nobis Die vervolging in Spanje 3 Junie 1933 Ad Catholici Sacerdotii Die priesterskap 20 Desember 1935 Vigilanti Cura Die filmindustrie 29 Junie 1936 Mit Brennender Sorge Die Kerk en die Duitse Ryk 14 Maart 1937 Divini Redemptoris Die ateïstiese kommunisme 19 Maart 1937 Nos es muy conocida Die religieuse situasie in Meksiko 28 Maart 1937 Ingravescentibus malis Die Rosekrans 29 September 1937 Humani generis unitas Antisemitisme, rasisme en die vervolging van die Jode Nooit gepubliseer nie

Verwysings Papal Encyclicals OnLine http://www.papalencyclicals.net/Pius11/index.htm besoek 20 Februarie 2013.

Ensiklieke