Die Banneling is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1971 deur RPM Film Studios uitgereik is. David Millin was die regisseur en het ook die kinematografie behartig.
Genre Die rolprent is 'n aksiedrama.
Akteurs Van die akteurs is Francois van Heyningen, Dirkie van den Bergh, Don Leonard, Marié du Toit en Jaco van der Westhuizen.
Storielyn Die prent is gegrond op die Springbokradio-vervolgverhaal met dieselfde titel.
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Avontuurrolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente