Die Erfgenaam is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1971 deur Quadro Films uitgereik is. Koos Roets was die regisseur en het ook die kinematografie behartig.
Genre Die rolprent is 'n drama.
Akteurs Van die akteurs is Mitsi Stander, Don Leonard, Wilna Snyman en Lourens Schultz. David Swart
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente