Deon van Zyl is 'n Suid-Afrikaanse akteur en vervaardiger. Van Zyl was die uitvoerende vervaardiger van M-Net se sepie, Egoli: Plek van Goud. Hy het ook bekendheid verwerf vir sy rolle in Die Vlakte Duskant Hebron en Agter Elke Man.

Filmografie As vervaardiger: Die Prince van Pretoria, 1993 (uitvoerende vervaardiger) Egoli: Plek van Goud (TV-reeks) (uitvoerende vervaardiger)

As akteur: Agter Elke Man, 1990 as Steve Anderson Die Vlakte Duskant Hebron Geel Trui vir 'n Wenner, 1983

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs