Die baardwipstert (Cercotrichas quadrivirgata) is 'n standvoël wat voorkom in die Laeveld, suid- en sentraal-Mosambiek en oos-, wes- en noord-Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Bearded scrub robin.
Voorkoms Die voël word 14–16 cm lank en weeg 22-31 gram. Die voël is donkergrys aan die rugkant en het 'n geeloranje borsrand en sye.
Galery
Subspesies Cercotrichas quadrivirgata erlangeri Cercotrichas quadrivirgata interna Cercotrichas quadrivirgata wilsoni Cercotrichas quadrivirgata rovumae Cercotrichas quadrivirgata brunnea
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Wipsterte Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin