Die Slangverklikker (Cercotrichas coryphaeus) is 'n standvoël wat voorkom in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, suidelike gedeelte van die Noord-Kaap en suidoos-Namibië. In Engels staan die voël bekend as die Karoo scrub robin.

Voorkoms Die voël word 14–16 cm lank en weeg 18-23 gram. Die voël is grysbruin met die wipstert wat donkerder is. Die keel is ligter.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Wipsterte