Die wespedief (Pernis apivorus) is somerbesoeker-voël aan Suider-Afrika en word gesien vanaf November tot April. In Engels staan die voël bekend as European honey buzzard.
Sien ook duimnael|links|Eier van 'n Wespedief.
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Roofvoëls Kategorie:Valke