Die Bonttobie (Haematopus ostralegus) is 'n swerwer wat soms aan die kus en riviermondings voorkom. In Engels staan die voël bekend as Eurasian oystercatcher.

Voorkoms duimnael|links|Bonttobie in vlug. duimnael|links|Bonttobie op die Noorweegse voël-eiland, Runde.

Die voël is swart op die rug met 'n wit borskant en daar is witstrepe op die vlerke, rug en kruis sigbaar in vlug.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Tobies