Teleostei is die dominante visse van vandag. Hulle ontstaan in die Mesosoïkum-periode, en sluit 20,000 lewende spesies in.

Hulle is, in volgorde van evolusie: gewerweldes (vertebrata), kaakdier-visse (Gnathostomata), beenvisse (Osteichthyes) en straalvinvisse (Actinopterygii).Nelson, Joseph S. 2006. Fishes of the World. Wiley, N.Y. .Helfman G. Collette B. & Facey D. 1997. The diversity of fishes. Blackwell, Oxford.

Die visse het beweegbare kake met aangepaste kaakspiere. Hierdie aanpassing laat hulle toe om die kake uit die mond na buite te steek. Dit help hulle om vinnig bewegende prooi te kan gryp.Video of a slingjaw wrasse catching prey by protruding its jawVidio van 'n snoek wat sy prooi vang

Taksonomie Visse in hierdie infraklas kan in 12 superordes en 42 ordes onderverdeel word: Orde Pholidophoriformes Orde Leptolepidiformes Orde Tselfatiiformes Superorde Osteoglossomorpha Ichthyodectiformes Lycopteriformes Osteoglossiformes Hiodontiformes Superorde Elopomorpha Elopiformes Albuliformes Notacanthiformes Anguilliformes Saccopharyngiformes Superorde Clupeomorpha Clupeiformes Superorde Ostariophysi Gonorynchiformes Cypriniformes Characiformes Gymnotiformes Siluriformes Superorde Protacanthopterygii Salmoniformes Esociformes Osmeriformes Superorde Stenopterygii Ateleopodiformes Stomiiformes Superorde Cyclosquamata Aulopiformes Superorde Scopelomorpha Myctophiformes Superorde Lampridiomorpha Lampriformes Superorde Polymyxiomorpha Polymixiiformes Superorde Paracanthopterygii Percopsiformes Batrachoidiformes Lophiiformes Gadiformes Ophidiiformes Superorde Acanthopterygii Mugiliformes Atheriniformes Beloniformes Cetomimiformes Cyprinodontiformes Stephanoberyciformes Zeiformes GobiesociformesIn ITIS word Gobiesociformes geplaas as onderorde Gobiesocoidei van die orde Perciformes. Gasterosteiformes SyngnathiformesIn ITIS word Syngnathiformes geplaas as onderorde Syngnathoidei van die orde Gasterosteiformes. Synbranchiformes Tetraodontiformes Pleuronectiformes Scorpaeniformes Perciformes

Verwysings

Kategorie:Straalvinvisse