Die Kortstertflap (Euplectes axillaris) is 'n voël wat voorkom aan die kuste van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mosambiek en onmiddellike binneland. Dit kom ook voor by die Okavangorivier, Okavango Delta en Caprivistrook.
Broeiende mannetjies het rooi skouers en dofgeeloranje grootdekvere. Nie-broeiende mannetjies behou die geel skouers en swarterige vlerke. In Engels staan dit bekend as die Fan-tailed widowbird.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies