Yinchuan (Chinees: 银川) is die hoofstad van die Chinese outonome gebied Ningxia met 'n bevolking van 1 993 088 in 2010.
Die stad is in die verrenoorde van China, net suid van die grens met Mongolië geleë. Die Geelrivier vloei deur Yinchuan en die naam van die stad beteken "silwerrivier". Dit het as hoofstad van die westelike Xia-ryk gedien.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China