Francois de Bruyn was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Sy seun, Jerbes de Bruyn, is 'n lid van die sanggroep DJ Ossewa.Polisieman slaan die baskitaar, Die Burger, 10 Julie 2010

Filmografie As akteur: Diamant en die Dief, 1978 as Wepener Babbelkous en Bruidegom, 1974 Groetnis vir die Eerste Minister, 1973 Die Sersant en die Tiger Moth, 1973 as Oom Giepie Vicki, 1970 Die Geheim van Nantes, 1969 as Giepie Dr Kalie, 1968 as Kerneels Jooste

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs