Ben Vlok is/was 'n Suid-Afrikaanse vervaardiger wat rolprente gemaak het.
Filmografie As vervaardiger: Pretoria O Pretoria!, 1979 Wat Jy Saai, 1979 Die Spaanse Vlieg, 1978 Karate Killer, 1976 My Liedjie van Verlange, 1975 The Kingfisher Caper, 1975 Geluksdal, 1974 The Spots on My Leopard, 1974 Dans van die Flamink,1974 Boland!, 1974 Six Soldiers, 1974 Tant Ralie se Losieshuis, 1974 A New Life, 1971 Lied in My Hart, 1970 Die Geheim van Nantes, 1969 Dr Kalie, 1968
Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentvervaardigers