Die Nasionale Wildernispark is 'n park op die Tuinroete in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Op 6 Maart 2009 het die park met die Tsitsikamma Nasionale Park, Knysna Nasionale Meergebied en ander areas saamgesmelt om die nuwe Tuinroete Nasionale Park te vorm.

Die park is bekend vir sy woude en asemrowende kuslyn. Dit strek ongeveer 40 kilometer langs die Indiese Oseaan-kuslyn af.

Sien ook Tuinroete Nasionale Park Tsitsikamma (streek) Otterwandelpad Tsitsikammaberge

Bron

Eksterne skakels Inligting op sanparks.org

Kategorie:Nasionale parke van Suid-Afrika Kategorie:Natuurreservate in die Wes-Kaap