Gadidae is 'n vis-familie wat tot die orde Gadiformes behoort. Die Europese kabeljoue en Skelvis is lede van hierdie familie. Geen van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor nie. Dit is 'n visfamilie van groot kommersiële waarde.

Subfamiles Die familie bestaan uit drie uit subfamiles: Gadinae – kabeljoue en skelvisse Lotinae Phycinae

Gadinae Die volgende spesies is deel van die subfamilie: Atlantiese kabeljou Groenlandkabeljou Pasifiese kabeljou Skelvis

Sien ook

Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bronne

Kategorie:Beenvisse